‘Seisoenale onttrekking sal Kavangorivier beskerm’

Beperk tot tydperke van hoë riviervloei
Kommer is geopper oor die Kavango Link-projek se potensiële impak op lewensbestaan, ekosisteme en die toekomstige gesondheid van die rivier.
Eliot Ipinge
Water sal slegs tydens die nat seisoen as deel van die Kavango Link-projek uit die Kavangorivier onttrek word om die rivier se langtermyn-volhoubaarheid te beskerm.NamWater het ger
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer