Roofvoëls veilig

Voëls per vliegtuig van Otjiwarongo na Windhoek gevat
Stigting slaag in dringende aansoek teen die minister van die omgewing, bosbou en toerisme
Tanja Bause
Nege voëls het uiteindelik veilig by die N/a’an ku sê wildreservaat buite Windhoek aangekom. Dit volg nadat die hoërhof in Windhoek ’n tussentydse interdik uitgereik het wat
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer