5771@52377_REPU_07-01-2026_p01 blurred (1)
5771@52377_REPU_07-01-2026_p01 blurred (1)

Republikein aanlyn: Gamma die woestynleeu

Henriette Lamprecht
Die bekroonde Belgiese wildlewe-fotograaf Griet van Malderen se foto’s van die woestynleeu Gamma het wêreldwyd opslae gemaak en ook verlede jaar aan haar ‘n eervolle vermelding in die gesogte Wildfotograaf van die Jaar-kompetisie besorg wat deur die Natural History Museum in Londen aangebied is.

https://heyzine.com/flip-book/d9d6eda2bc.html

#republikein #repinteraktief

Kommentaar

Republikein 2026-01-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer