Renosterkalf veg om haar lewe
Lilly en Venasha het beide ‘n dermparasiet
Die Rhino Momma Projek en sy vennote werk onverpoosd om Lilly en Venasha gesond te kry.
Lilly en Venasha, die twee renosterkalfies wat vroeër vanjaar binne ’n maand deur hul ma’s verwerp is, het beide parasiete in hul derms. Mariska Bijsterbosch van Wildlife Vets
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie