Regering soek groter hap uit houtskool

Produkte in Namibië verwerk en verpak
Bosindringing kry lank reeds die skuld vir die inkrimping van weiding. Die regering wil egter dié omgewingslas in ’n bate omskep.
Phillipus Josef
Die minister van die omgewing, bosbou en toerisme, Indileni Daniel, het ’n beroep op Namibië gedoen om op te hou om rou biomassaprodukte uit te voer waar plaaslike verwerking mo
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer