ReconAfrica wil nóg vyf gate boor
Nuwe kommer oor oliesoektog in die Kavango
Volgens die Regshulpsentrum (LAC) moet eksplorasie eerder summier gestaak word as om nuwe vergunnings te maak.
Die Regshulpsentrum (LAC) maak ten sterkste beswaar teen ReconAfrica se plan om nog vyf boorgate as deel van sy soektog na olie in die Kavango te sink.‘n Lywige klagskrif hieroor
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie