Onwettige mynbou duur glo voort in Dorob Nasionale Park
Gebied word 'gestroop' terwyl owerhede wegkyk
Ondanks vorige boetes en 'n voortgesette aansoek om omgewingsklaring, duur die ontginning van mika in die Goanikontes-gebied na bewering voort.
Die onwettige ontginning van mika duur glo steeds binne die Dorob Nasionale Park in die Namib voort, ten spyte van ’n gerapporteerde regeringsondersoek en boetes wat vroeër vanj
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie