Omstrede uraanplan werp nuwe vrae op

Prosesse nié gepypkan, sê aansoekers
Die omgewingsimpakstudie (EIA) waarmee Headspring Investments, 'n filiaal van Rosatom, toestemming verkry het om uraan in die Kalahari te soek, verwys na "toetsmynbou" eerder as eksplorasie.
Frank Steffen
Frank Steffen’n Bekommerenswaardige anomalie in ’n omgewingsimpakstudie (EIA) namens Headspring Investments laat die bekende geoloog, dr. Roy Miller, ronduit wonder of daar deu
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer