Omgewingsminister optimisties oor geleenthede
Daniel lewer nooienstoespraak in NV
Die nuwe minister erken die uitdagings van onder meer wildstropery, onwettige hout-oeste en klimaatsverandering, maar meen daar is vooruitsigte in herwinning, eko-konstruksie, hernubare energie en volhoubare agro-bosbou.
Die nuutaangestelde minister van die omgewing, bosbou en toerisme, Indileni Daniel, het gesê sy is ten volle bewus van die uitdagings wat voorlê, maar is ewe geïnspireer deur to
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie