Olifante word vandag gevier
Oplossings vir konflik gesoek
Agt grootvoete is sedert die begin van die jaar met halsbande in drie gebiede toegerus.
Met die viering van Wêrelddag vir Olifante vandag, het Elephant Human Relations Aid (EHRA) ’n beroep op die publiek gedoen om met die bekamping van olifant-mens-konflik te help.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie