Olifantbevolking in Afrika daal met 77%
Afname in getalle oor vyf dekades
Data is oor 475 terreine in 37 lande ingesamel wat die studie die mees omvattende ontleding van Afrika-olifante tot nou toe maak.
In ’n nuwe studie is 53 jaar se data oor die olifantbevolking oraloor Afrika ontleed en dit toon dat habitatverlies en stropery ’n drastiese afname in Afrika-olifante veroorsaa
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie