Olifant beskadig huis by Okongwe

'Nie ’n geïsoleerde voorval nie’
Dit was ’n nagmerrienag vir ’n bejaarde vrou wat nie onder haar eie dak kon slaap nie.
Adam Hartman
’n Bejaarde vrou se huis in die Okongwe-nedersetting is ernstig beskadig nadat ’n olifant dakplate afgeruk en mure afgebreek het terwyl hy na veevoer gesoek het.Die huis van di
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer