Foto Facebook/Etendeka Mountain Camp
Foto Facebook/Etendeka Mountain Camp

Noordweste is in groen getooi

-
-
Etendeka Mountain Camp

Die Etendeka Mountain Camp in die noordweste van die land het 90 mm reën in drie weke gehad. Dit is lowergroen en die blomme is uit! Foto Facebook/Etendeka Mountain Camp – Namibia

Kommentaar

Republikein 2026-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer