Nog ’n terugslag vir Project Cheetah in Indië
Elfde jagluiperd vrek
Indië se jagluiperdbevolking staan tans op 26, volgens die Times of India, waarvan nege volwasse jagluiperds is en 17 welpies wat in dié land gebore is.
Indië se Project Cheetah het weer ’n terugslag beleef toe nog ’n jagluiperd wat van Namibië in die Kuno Nasionale Park (KNP) in die Madhya Pradesh-provinsie hervestig is, gev
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie