Natuurbewaringsreus pryk met boek
Daar was groot openbare belangstelling in die bekendstelling van die veteraan in Namibiese natuurbewaring, Peter Bridgeford, se boek, Conservation and Tourism in Namibia: The Early Days, Donderdagaand in Windhoek. Van links is Leonard Hamunyela van FirstRand Namibia, Henriette Krohne-Frey van die Namibiese Kamer van die Omgewing (NCE), Bridgeford en Ruth Moldzio van die Namibiese Wetenskaplike Vereniging. Foto Jorge dos Santos


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie