Namibië se olifante dek 9% van Kaza-bevolking

Opname-uitslae bekend gemaak
Op 22 Augustus verlede jaar het die eerste twee vlugte in Zimbabwe opgestyg, wat die begin was van die lugkomponent van die opname.
Yandi Du Plessis
Ellanie Smit - Die olifantbevolking in die Kavango-Zambezi-oorgrensbewaringsgebied (Kaza TFCA) word op 227 900 geraam, met 21 090 wat in Namibië is.Dit volgens die langverwagte oo
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer