Namibië wil meer as 46 ton se ivoor verkoop

Formele voorstel reeds ingedien
Volgens Namibië se voorstel aan Cites sal die inkomste wat deur die verkope gegenereer word in die Wildprodukte-trustfonds betaal word.
Ellanie Smit
Namibië vestig sy hoop op die komende COP20 van die Konvensie van die Internasionale Handel in Bedreigde Spesies (Cites) vir goedkeuring om van sy ivoorvoorraad wettiglik te verko
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer