N$8 000 vir 10 000 verbrande hektaar
16 plase nog nie geïnspekteer nie
Die boete is vir die nienakoming van permitvoorwaardes en nie vir die reusebrand wat veroorsaak is nie.
’n Houtskoolprodusent is ’n boete van N$8 000 opgelê vir die veldbrand wat meer as 10 000 hektaar in die Omaruru-distrik vernietig het. Dit volg nadat die direktoraat bos
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie