’n Stem vir ietermagôs

no byline

Buiten as een van die mees geheimsinnige en terselfdertyd mees bedreigde diere in die wêreld, is die ietermagô ook die mees gesmokkelde soogdier weens die hoë aanvraag na hul skubbe in tradisionele medisyne en hul vleis as lekkerny. Op Wêreld-ietermagôdag wat môre gevier word, verenig ondersteuners oraloor in een stem vir die bewaring van dié skaam en unieke diere.

Kommentaar

Republikein 2026-05-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer