Mwezi-leeujag: Delhra vra WildVeld verskoning

Naamskendingsaak
'n Windhoekse regsfirma het opdrag van sy Amerikaanse kliënt gekry om Izak Smit te beveel om alle inhoud wat sy kliënt by die jag van Mwezi betrek, van al sy sosialemediaplatforms te verwyder, wat volstrek geweier het.
Francoise Steynberg
Die mede-stigter van die Desert Lion Human Relations Aid (Dehlra), Izak Smit, het amptelik verskoning aan die Amerikaner Mark Misner en WildVeld Safaris oor die jag van die woestyn
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer