Mopaniewurms nié binne Etosha te oes
Waarskuwing na honderde by park opdaag
Volgens inligting het meer as 200 persone glo met bakkies, trekkers met sleepwaens en selfs donkiekarre verlede week langs die Etosha Nasionale Park gekamp en daarvandaan die park betree om mopaniewurms te oes.
‘n Ernstige waarskuwing is die afgelope Woensdag deur die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme uitgereik aan lede van die publiek wat probeer om die Etosha Nasionale P
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie