Ministerie swyg oor lot van bobbejaantjie

Gekonfiskeer oor sy glo doek dra
'n Vrou wat gereeld hulp op 'n Noordedorp verleen as wilde diere gered moet word, was verslae en ontsteld toe 'n baba-bobbejaan waarvoor sy 'n permit wou kry, by haar afgeneem is.
Elvira Hattingh
Herhaaldelike navrae aan die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme oor wat met ’n baba-bobbejaan gebeur het wat die afgelope Woensdag op Grootfontein gekonfiskeer is, h
...

Kommentaar

Paulette Wise 3 Jaar Gelede 05 December 2022

Ek is sprakeloos! Sies MET sies!!!!!

Rapporteer

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer