Minder as 150 km van Etosha-heining opgegradeer

Nóg 677 km oor vir rehabilitasie
Altesaam N$42 miljoen word begroot vir die opknapping van die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme se hoofkantoor in Windhoek en verskeie streekkantore en personeelhuise.
Ellanie Smit
Die opgradering van die Etosha Nasionale Park se grensheining, met ’n omtrek van 824 km, wat strek oor die streke van Oshikoto, Oshana, Omusati, Otjozondjupa en Kunene, is ’n s
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer