Miljoene vir vergoeding weens mens-dier-konflik
Bekamping van wild- en plantstropery
Die minister van die omgewing, bosbou en toerisme het in haar begrotingsmotivering gesê ongeveer N$346 miljoen is aan die Natuurlewe- en Beskermde Gebiedebestuursprogram vir die 2025-'26-boekjaar toegeken.
Byna N$9 miljoen is tydens die 2024-’25-boekjaar aan die 86 geregistreerde kommunale bewaringsgebiede in Namibië versprei om gemeenskappe vir vee- en gewasskade te vergoed wat d
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie