Miljoene om Etosha se paaie te onderhou
Ministerie sê oor ‘wanopvattings’
Daar gaan nie 'n dag verby sonder dat dit nodig is om iewers iets in een van die nasionale parke in stand te hou nie, het die ministerie se woordvoerder gesê.
Ellanie Smit – Meer as N$40 miljoen is op die Etosha Nasionale Park se paaie bestee, wat oor die algemeen in ’n goeie toestand is en boonop voortdurend gerehabiliteer of onderh
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie