Menslike indringing isoleer wild in Kaza
Patroon van ruimtelike segregasie gevind
Syfers toon daar is veral hoë druk in die sentrale Zambezistreek van Namibië, wat die Kwando- en Zambezi-Chobe-wildbewegingsgebiede insluit.
Ellanie Smit- Die fragmentering en isolasie van wildhabitatte is in die Kavango-Zambezi-oorgrensbewaringsgebied (Kaza TFCA) opgemerk as gevolg van menslike indringing en vee-aktiw
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie