Meer as 12 witrenosters al na VSA uitgevoer
Namibië as deurgangsroete geag
Verlede jaar is Suid-Afrikaanse witrenosters weer via Namibië na Amerika uitgevoer – die getal is egter onbekend, aangesien statistiek van Cites se handelsdatabasis van 2023 nog nie op sy webtuiste gelaai is nie.
Twaalf witrenosters van Suid-Afrikaanse oorsprong is reeds in 2022 van Namibië na die Verenigde State van Amerika (VSA) uitgevoer.Dit is volgens die handelsdatabasis van die Konve
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie