Maatskappy wil biohoutskool teen betaling op plase vervaardig
Sal virtuele C-sink-sertifikate uitvoer
In een van die eerste projekte van sy soort gaan Namibië binnekort virtuele sertifikate uitvoer wat verdien is deur die vervaardiging van biohoutskool wat koolstof uit die atmosfeer verwyder.
Tegnologie vir die proses bekend as pirogene koolstofvaslegging en -berging (PyCCS) waardeur die uitwerking van klimaatsverandering versag word deur grondvrugbaarheid te verbeter,
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie