Lenteprag
Die rooiwangparkiet tussen die lentebloeisels is die toonbeeld van lenteprag in Namibië. Du Toit Stegmann het die foto in die Kleine Kuppe-woonbuurt in die hoofstad geneem.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie