Land Rover-eienaars gooi gewig agter Ugab-ollies

Skattejag ’n reusesukses
Die fokus van die skattejag was om fondse vir die De Rust-waterinstallasie in te samel wat noodsaaklike water aan die gemeenskap en die Ugab-olifante verskaf.
Francoise Steynberg
Land Rover-eienaars van Namibië (LRON), ’n klub wat alle 4x4-entoesiaste verwelkom, het onlangs sy eerste skattejag in die asemrowende gebied van Uis en die Brandberg aangebied
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer