Kunene ‘wil lofsang uit volle bors sing’
Jarelange droogte eindelik gebreek
Hoewel die nood steeds hoog is omdat dit nie kos op borde reën nie, is die droogte eindelik gebreek.
“Dis asof die hele Kaokoland, alles wat leef, plant en dier, ˈn lofsang uit volle bors wil sing vir die uitkoms wat God bewerk het! Die lowergroen maak amper ons oë seer.”Só
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie