Koningin van die Skedelkus

Gamma die woestynleeu
Sy het haar sien groot word vandat sy haar as 'n welpie van drie maande oud die eerste keer gesien het. Meer as drie jaar later vang sy Gamma die woestynleeu en koningin van die Skedelkuspark op film vas waar sy op 'n strand geduldig vir haar prooi, 'n rob, sit en wag om toe te slaan.
Henriette Lamprecht
Die bekroonde Belgiese wildlewe-fotograaf Griet van Malderen se foto’s van Gamma het wêreldwyd opslae gemaak en ook verlede jaar aan haar ‘n eervolle vermelding in die gesogte
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer