Kleinste kat tuis tussen skape
Die swartpootkat pryk teen sonsondergang by haar lêplek met meatmaster-skape in die agtergrond. “Dit is ’n toonbeeld van die suksesvolle bewaring van swartpootkatte buite beskermde gebiede in die suide van Namibië,” sê die navorser, Alexander Sliwa van die Swartpootkat-navorsingsprojek Namibië. Die boskamera van die projek wys ook hoe die reën die landskap van Grünau, met gras besprinkel het wat ook verwelkomend vir hierdie kleinste wilde katte is, wat meestal klein knaagdiere en voëls jag.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie