Khorixas-aardbewing meet 5,2
Geo-wetenskaplikes stel ondersoek in
Die ministerie van myne en energie se geologiese opname het 'n span geo-wetenskaplikes ontplooi om die omvang van die intensiteit van die aardbewing te bepaal.
Die aardbewing wat Dinsdag om 22:36 sowat 24 km noordoos van Khorixas voorgekom het, het 5,2 op die Richterskaal gemeet. Dit het ook vlak – minder as 15 km diep – onder die aa
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie