In vrede om dieselfde boom
’n Woestynaangepaste olifantbul en beeskalwers deel in stilte dieselfde boom in die noordweste van die land. Die bewaringsorganisasie Elephant Human Relations Aid (Ehra) meen dit is ’n oomblik van kalm samesyn waaruit mense baie kan leer. Foto Ehra


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie