Hout se geheime vingerafdruk

Forensiese tegnologie stop onwettige houtsmokkel in sy spore
Hierdie tegnologie versterk wetstoepassing en beskerm houtbronne teen internasionale smokkelsindikate.
Annemarie du Toit
Namibië se rooshoutwoude in die noordooste van die land is vir lank geplunder en het gebukkend gegaan onder internasionale houtsmokkelsindikate. Die land, as ’n belangrike
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer