Hawe by Kaap Fria (weer) ’n moontlikheid
Omgewingsimpakstudie aangevra
'n Grootskaalse projek wat uit die 1980's dateer, kan moontlik 'n werklikheid word met 'n nuwe diepseehawe met 'n dorp wat in die Kunenestreek by Cape Fria beplan word en wat 'n aanleg vir groen waterstof en sonkrag insluit.
Brigitte Weidlich - Die maatskappy Kaoko Fria Investment wil die regering se lang gekoesterde plan by die baai van Kaap Fria/Angra Fria verwesenlik deur dit in ’n groot hawe te o
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie