Gróót reën voorspel
Pas op vir swaar reën, kitsvloede
Die Namibiese weerkantoor waarsku ook teen "swaar reën op plekke in die Khomas-, Hardap- en Zambezistreek" vir vandag.
’n Weerwaak teen swaar reën en kitsvloede is vir vandag oor die noordelike streke en hoogliggende sentrale gebiede asook die Hardapstreek uitgereik. Die onweer sal na verwagting
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie