Grootvoete soek (ook) lafenis
Selfs die woestynaangepaste olifante wat gereeld by Brandberg White Lodge dwaal en vir onvergeetlike besoeke vir toeriste sorg, soek lafenis teen die hitte wat van bo tot onder die kraaie behoorlik laat gaap.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie