Groot karnivore in die kollig

Verminder mens-dier-konflik
Volgens die beramings het die land ongeveer 1 200 jagluiperds, tussen 130 en 350 wildehonde in 35 troppe en slegs sowat 12 woestynaangepaste leeus langs die Skedelkus.
Hoofredaksie
Die jongste bevolkingsramings van groot karnivore het die dringendheid van gekoördineerde optrede beklemtoon om mens-dier-konflik te verminder en die toekoms van Namibië se groot
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer