Gestrande seekoeie gered
Geen vrektes tot dusver
Die voortslepende droogte het veroorsaak dat die poele waarin hierdie seekoeie bly aansienlik opgedroog het en net uit modder bestaan.
Onlangse ingrypings deur die ministerie van die omgewing en toerisme om seekoeie te red wat in die Salambala-bewaringsgebied gestrand is, was tot dusver suksesvol met geen vrektes
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie