Geologiese park onder die soeklig

’n Lank uitstaande droom
'n Gebrek aan wetgewing en 'n wyer begrip van geologiese parke, vertraag Namibië se planne.
Augetto Graig
Parlementslede betrokke by die staande komitee oor natuurlike hulpbronne het vandeesweek Namibië se droom om ’n geologiese park met Wêrelderfenis-status te vestig, onder die so
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer