Geheimsinnig. Gejag
Mees gesmokkelde soogdier ter wêreld
Stropery vir onwettige wildhandel en habitatverlies het hierdie ongelooflike wesens een van die mees bedreigde groepe soogdiere ter wêreld gemaak.
Tussen 2016 en 2024 was ‘n beraamde 530 978 van die diere betrokke by 2 222 beslagleggings weens onwettige handel. Ietermagôs is die mees gejagte en gesmokkelde dier ter wêreld
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie