Etosha: 388 vee oor 5 jaar rondom park gevang
Heining dalk eers teen 2030 voltooi
Die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme verwag die opknapping van die Etosha Nasionale Park se heining sal nóg vyf jaar neem.
Die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme beoog om die opknapping en opgradering van die Etosha Nasionale Park se grensheining teen 2030 te voltooi. Die minister, Indilen
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie