EIF: Fondse nie na Rehoboth-projek herlei

Ontken Venaani se bewerings ten sterkste
Die president van die PDM het die skorsing van die Omgewingsbeleggingsfonds se uitvoerende hoof, Benedict Libanda, geëis.
Francoise Steynberg
Die Omgewingsbeleggingsfonds van Namibië (EIF) ontken ten sterkste bewerings dat fondse vir die groenskemaprojekte by Warmquelle en Khowarib na ’n privaat onderneming naby Rehob
...

Kommentaar

Republikein 2026-11-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer