Dr. Ulf se liefde vir diere

Beduidende bydrae tot dierewelsyn en wildbewaring
Sy jarelange betrokkenheid sorg vir ruim ondervinding in die verskillende velde van veeartsenymedisyne vir wildlewe wat die meeste van die Suider-Afrikaanse wildspesies betrek.
Henriette Lamprecht
In die wêreld van wildbewaring en die omgewing met sy wildlewewonders, is daar ’n Jane Goodall en ’n Sir David Frederick Attenborough. In Namibië is daar ’n dr. Ulf Tubbesi
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer