Die woude van ons woestynland
Ons planeet se oudste woestyn noem Namibië sy tuiste. Ver verwyderd van die magtige see van sand, is daar digte woude wat in skerp kontras met die dorre land staan. Maar hierdie woude word bedreig. Soos vertel deur die oë van 'n skoolmeisie, 'n marathonatleet en 'n ou boer, herinner hierdie stories ons daaraan dat die lewe in 'n woestynland die skaduwee van 'n boom verg.
Die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme het met Think Namibia en die Hanns Seidel-stigting (HSF) hande gevat om ‘n dokumentêre reeks getiteld The Forests of a Desert
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie