Die vasberade akkedissie

Om aan te pas om te floreer
In die reeks oor emosionele intelligensie gebruik Siegfried Lange van duine tot olifante as voorbeelde, lewenslesse en 'n uitnodiging om na te dink oor ons eie menslikheid.
Siegfried Lange
Talle toeriste het al die vasberadenheid van hierdie akkedis ervaar.  Wanneer die graafneusakkedis aan iets byt, laat dit nie sommer los nie. Toeriste sou rondloop met di&eac
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer