Die storie van Alpha, Bravo en Charly
'n Reis van oorlewing
In hierdie verstommende ware verhaal volg 'n leeunavorser drie wees-woestynleeuwelpies terwyl hulle die harde realiteite van oorlewing in een van die wêreld se mees meedoënlose omgewings trotseer.
In November 2015 word drie woestynleeuwelpies gebore. Tien maande later word Alpha, Bravo en Charly wees gelaat toe hul ma sterf. Die drie musketiers se toekoms het donker gelyk, m
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie