Die skerpioen met die ‘moordenaarsnaam’

Op ’n vlakte duskant Kalkrand
Micajah (Big) en Wiley (Little) Harpe word onthou as struikrowers wat in die laat 1700’s in die Amerikaanse deelstate Illinois, Kentucky, Mississippi en Tennessee bedrywig was en word beskou as Amerika se eerste aangetekende reeksmoordenaars.
Iréne-Mari van der Walt
’n Skerpioen wat naby Kalkrand in ’n seldsame blik gewaar is, is aanvanklik na ’n Amerikaanse reeksmoordenaar vernoem. Harpe se graweskerpioen se naam sal nou egter ’n Nami
...

Kommentaar

Republikein 2026-11-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer